QUESTIONS? CALL: +27 12 719 9062

Radium Engineering

Radium Engineering

Agricultural Equipment & Implements

T | +27 12 719 9062/9063
Email: sales@radium.co.za

Radium Engineering
30 Third Street Babelegi North West Province South Africa 0407

Open in Google Maps
  • Radium Engineering
  • About
    • The Company
    • Terms & Conditions
  • Products
    • Tillage Equipment
      • Dual Tine Ripper
      • Powerrip
      • Zonetill
      • Pasturator
      • High Speed Inline Compact Disc
      • Powertill
    • Rock Removal Equipment
      • Rock Pickers
      • Windrower
    • Road Graders
      • 3 Point Grader
      • Agri Grader
      • Uni Grader
      • Universal Grader
    • Rotary Cutters
      • Schulte Fixed Knife Technology
      • Schulte Flex Wing Rotary Cutter
    • Feeding Equipment
      • Horizontal Feed Mixers
      • Vertical Feed Mixers
    • Spreading Equipment
      • Prospread
      • Compacspread
      • Bulkspread
      • Econospread
  • After Sales Service
  • Events
    • NAMPO
  • Resources
    • Product Details
    • Product Video
    • Blog
  • Contact Us
FREEQUOTE
  • Home
  • Uncategorized
  • Die vreemdste boerdery bygelowe en gebruike
August 16, 2022

Die vreemdste boerdery bygelowe en gebruike

Die vreemdste boerdery bygelowe en gebruike

by Craig Stone / Tuesday, 26 January 2016 / Published in Uncategorized

Vir eeue het boere regoor die wêreld alles in hul vermoë gedoen om te verseker dat hulle die beste moontlike gewasse oplewer. Baie algemeen gebruikte boerderypraktyke het hul wortels in bygeloof en in ’n tyd voor die bestaan van die moderne tegnologie het boere staatgemaak op die natuurlike elemente rondom hulle (soos die weer, grond, bome en diere) om hulle te help om hulle plant- en oeswerk te beplan. Bygeloof het ongetwyfeld ’n rol gespeel in baie boerderyvoorspellings (en tot ’n mate doen dit nog steeds) en die interessante ding is dat hierdie voorspellings baie dikwels as redelik akkuraat bewys word. Ons neem ’n kykie op sommige van die wonderlike, eienaardige bygelowe wat die boerderybedryf eens op ’n tyd regeer het, en waarvan heelwat nog baie teenwoordig is in hedendaagse boerdery-rituele.

Die maan as rigsnoer

Met plantwerk word daar algemeen aanvaar dat, vir al daardie dinge wat bo die grond groei, die sade gesaai moet word wanneer die maan wassend is (dus enige tyd tussen die nuwe maan en die volmaan). Dit beteken dat die plantwerk in die lig van die maan moet gebeur, aangesien daar geglo is dat dit die beste resultate oplewer. En vir die dinge wat ondergronds ryp word, soos wortelgroente: dis die heel beste om dié saad in die donkerte van die maan te saai – so wesenlik wanneer die maan besig is om af te neem.

Op die zodiac manier

Nog ’n maanverwante oortuiging is dat sade geplant moet gedoen word wanneer die maan in sy vrugbare sterretekens is, wat die Weegskaal, Visse, Steenbok, Skerpioen , Bul en Kreef insluit – daar word gese dat dit ’n meer oorvloedige oes geproduseer. Skoffelwerk, graafwerk en plaagbeheer moet gehou word vir dié tye wanneer die maan in sy dorre tekens is: die Maagd, Leo en Tweeling.

Plantwerk-kulkunsies

Daar is talle plantwerkwenke gebaseer op bygeloof:

    • Plaas spykers of ysteritems in die tuin op dieselfde tyd as wat die sade geplant word om hulle te help groei en floreer.
    • Wanneer ’n swanger vrou betrokke is by die plantproses, sal die oes gedy.
    • Vir die beste opbrengs moet gewasse verkieslik gesaai word van noord tot suid, en nie van oos na wes nie.
    • Dit is ongelukkig om op die 31ste van ’n maand te plant en dit is ook beter om nie op ’n Vrydag of Sondag te begin plant nie (laasgenoemde word beskou as ‘n dorre en warm dag).

Pluk wanneer die maan reg is

Die pluk van sekere vrugte (soos appels en pere) word ook deur die maan beheer. Ten einde te verseker dat letsels of kneusplekke nie verder verrot nie en, in werklikheid, heeltemal opklaar, moet boere die vrugte pluk wanneer die maan krimp (afneem). As hulle egter versamel word wanneer die maan styg of op ’n volmaan is, is daar geglo dat die vrugte sal verrot en bederf.

Die boerdery- en landbouwêreld is nie ongewoond aan bygeloof nie, en baie boere in die wêreld word steeds sterk beïnvloed deur die oortuigings wat van geslag tot geslag oorgedra word. Selfs al het die ontstaan van moderne tegnologie die landskap aansienlik verander, voel sommige mense nog sterk oor die krag van bygelowe en voel slegs waarlik tevrede as dit toegepas word tydens plant- en oestye. Op die einde van die dag kom dit op persoonlike oortuigings neer – miskien verg dit die perfekte mengsel van beide bygeloof en moderne praktyke om ’n wenkombinasie te vorm? Ons sal jou laat besluit.

In ieder geval sal jy kwaliteit en volhoubare landboutoerusting nodig hê om die werk behoorlik gedoen te kry. Kyk na ons uitgebreide reeks hier – ons waarborg jy sal presies vind wat jy benodig.

Hooffoto:

Beeldbronne:
https://laidbackgardener.files.wordpress.com

About Craig Stone

What you can read next

Estos Cinco Equipos Agrícolas
Goeie Praktyke vir Grondvrugbaarheid
Top 5 Boerderymasjiene

Leave a Reply Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

SEND YOUR INQUIRY HERE
*
*
*
*
*
*
*

MENU

  • Radium Engineering
  • About
  • Products
  • After Sales Service
  • Events
  • Resources
  • Contact Us
Radium Engineering

GET IN TOUCH

Contact Us

T | +27 12 719 9062/9063
F | +27 12 719 9064
E | sales@radium.co.za

Kudzi (Regional) +27 72 927 1373
Candice (Internal) +27 72 438 9919
John (National) +27 83 660 1275
Shannon (National) +27 76 687 1339
Jairus (Spares) +27 79 690 4546

PHYSICAL ADDRESS
30 Third Street
Babelegi
North West Province
South Africa
0407

POSTAL ADDRESS
Private Bag X2008
Hammanskraal
Gauteng
South Africa
0400

  • GET SOCIAL
Radium Engineering

© 2019 All rights reserved.

TOP
Manage Cookie Consent
We use cookies to optimize our website and our service.
Functional Always active
The technical storage or access is strictly necessary for the legitimate purpose of enabling the use of a specific service explicitly requested by the subscriber or user, or for the sole purpose of carrying out the transmission of a communication over an electronic communications network.
Preferences
The technical storage or access is necessary for the legitimate purpose of storing preferences that are not requested by the subscriber or user.
Statistics
The technical storage or access that is used exclusively for statistical purposes. The technical storage or access that is used exclusively for anonymous statistical purposes. Without a subpoena, voluntary compliance on the part of your Internet Service Provider, or additional records from a third party, information stored or retrieved for this purpose alone cannot usually be used to identify you.
Marketing
The technical storage or access is required to create user profiles to send advertising, or to track the user on a website or across several websites for similar marketing purposes.
Manage options Manage services Manage vendors Read more about these purposes
Preferences
{title} {title} {title}

WhatsApp Us